Nancy Walker

Nancy Walker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Anna Myrtle Swoyer
Geboorte (1922-05-10)10 Mei 1922
Sterfte 25 Maart 1992 (op 69)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nancy Walker (10 Mei 1922 – 25 Maart 1992) was 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Girl Crazy (1943) en in die televisiereekse McMillan & Wife (1971), Rhoda (1974), en The Golden Girls (1985).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne